18 ICING IDEES: Instant pudding icing

18 ICING IDEES:

Gekookte Sjokolade versiersel.250 ml suiker.50 ml mielieblom.50 ml kakao.7 ml koffiepoeier.375 ml melk.50 ml water.Meng alles saam en kook oor lae hitte tot gaar en gooi bo-oor koek en laat stol

Klop125ml orleywhip baie styf gooi paar druppels suurlemoensap en klits dan 1blikkie Caramel Treat in. Klits goed deur en sit in yskas vir so halfuur en versier. Ek gebruik dit op die groot koeke ook.

En as jy dit extra lekr wil maak druk rolo sjokolade sweets oral in koek in en bak dit dan... (Of druk 1 rolo in middel van cupcake en bak dan...) Dis nou met enige van bogenoemde icings!!!

Topping:100g butter (must be at room temperature not from the fridge)200g cream cheese300g icing sugar1 teaspoon amaretto or almond extractfresh raspberries or strawberriespearly sugar sprinkles to decorateCream the cheese and butter.Turn the mixer to its lowest speed and add the icing sugar and flavouring.When the cupcakes are completely cool, pipe or spoon the frosting onto each cupcake, sprinkle with frosted sugar strands (or hundred and thousands for a retro feel) and top each with a fresh raspberry or strawberry.

SJOKOLADE ROOM VERSIERING. Bestanddele: 125ml roomkaas, 375ml versiersuiker, 1 1/2 blok onversoet sjokolade gesmelt, 25ml margarien, 65ml dun room, 2ml vanilla, 1ml sout. Metode: Room roomkaas en marg. Roer res best by. Versier n sjokolade en n speserykoek.

PEPERMENT VERSIERING. Bestanddele: 500ml versiersuiker gesif, 125g margarien, 12.5ml melk, 3 druppels pepermentgeurse­l, 1 druppel groen kleursel(of meer na smaak). Metode: Room marg en versiersuiker. Klits melk en geursel by. Voeg kleursel by.

Vat 250g Rama margarien, 200 ml kondensmelk en 60ml kakao. Klits alles baie goed saam tot die icing so romerig raak. Dit is baie belangrik om Rama margarien te gebruik, want die ander medium vet margarines kes en die icing flop dan.

Een houertjie room styf geklits, 1 blik caramel, en 4 E kakao. Meng en versier.

Yummie Bar One Icing of Vulsel:90gr karamelkitspoeding397 karamelkondensmelk1kop melk1kop varsroom3x60gr Bar-one-sjokoladeKits melk en kitspoeding saam vir 2min.Roer kondensmelk tot glad en voeg by kitspoeding.Klits room styf en roer by kitspoeding mengsel.Rasper 2 bar-ones op di growwe kant en roer by.Sny koeke in helfde smeer vulsel op elke laag, plaas koeklae opmekaar, smeer laaste vulsel bo-op, sny of rasper laaste bar-one sjokolade bo-op. Of smeer cupcakes met vulsel en strooi gerasperde bar-one bo-op.

Boksie orley wip, bakkie roomkaas, so 500g versiersuiker, halwe koppie cacoa. Klop alles saam tot lekker styf.

1 Pakkie Chocolate pudding gemeng met 250ml melk. Klits vir 1min saam en sit in die yskas. Klits 500ml room styf tot dit punte vorm. Meng nou die chocolate pudding lepel vir lepel met die room. Gebruik op die koek soos benodig.

Vat 250ml room, koppie strooisuiker, pakkie sjokolade kits poeding. Klits alles saam tot ferm.

Icing -100g sagte, kamer temp botter500ml versiersuikerKlits tot smeerbaar.Sit 5ml caramel essence by en 10ml melk meng tot smeerbaar en versier.Dis 'n baie lekker icing gebruik hom op koeke en cupcakes vir bestellings! Gebruik stork bake of regte egte botter! As wil choc icing maak voeg 60ml kakao by!

Icing -100g sagte botter wooden spoon500ml versiersuiker5ml vanieljieIndien nodig druppel melk.Klits botter en suiker saam, tot romerig voeg geursel by en meng! Moenie te veel meng anders word dit loperig! Sit so druppel pienk kleursel by die icing! Hy maak n mooi icing vir n icing tube! Mooi patrone!Flop vry en maklik te maak.

Goedkoop Bar-One Koekversiersel:240 g Bar-One sjokolade80 ml roomSny die sjokolade in stukkies en plaas dit in ´n glasbak saam met die room. Verhit dit oor ´n kastrol met kookwater tot dit smelt. Roer nou en dan. Koel af en smeer oor koek.

Maak sjokolade instant pudding met net 2derdes melk aan. Smeer op sjokoladekoek. Maak in houer toe en laat staan 2of meer ure. Maak koek lekker klam, maar nie nat nie. Baie lekker. Kan ook met vanilla of custard pudding gedoen word.

Neem 'n pakkie of 2 orley whip, klits styf, en klits biki caramel by, dis heerlik en kan op wit of choc koek of kolwyntjies gebruik.

Instant pudding icing -80 g botter. 1 pak 500g versiersuiker. 1 pakkie 90g kitspoeding (enige geur). 125 ml melk. Verroom die botter. Sif die versiersuiker en kitspoeding saam. Voeg die melk by en klop tot glad. Laat min of twee staan om stywer te word voor gebruik.

Gebruik 250ml room en 250gr sjokolade saam gesmelt...

Reply to this thread

This site uses cookies and other tracking technologies to differentiate between individual computers, personalized service settings, analytical and statistical purposes, and customization of content and ad serving. This site may also contain third-party cookies. If you continue to use the site, we assume it matches the current settings, but you can change them at any time. More info here: Privacy and Cookie Policy